Hieronder vind je onze ganse huwelijksreis terug, opgesplitst in vele kleine onderdelen. Kies uit wat jij graag wilt sponsoren, of kies gewoon voor een zakcentje als het wat sneller mag verlopen. Je kan één of meerdere items aankopen, je krijgt telkens een overzicht met de betalingsgegevens. Alvast héél veel dank !!
 

FIRST THINGS FIRST :  TENERIFE !

Onze trouw regelen, de start van een nieuw schooljaar voor Eveline en een verkiezingscampagne voor Maxime. September en oktober waren enorm drukke maanden voor ons. Ons trouwfeest is dan ook de kers op de taart om dit harde werk te belonen, maar daarna zouden we toch ook graag even weg gaan om een weekje te kunnen genieten van de elkaar, de rust en de zon. Geen betere locatie dus dan het heerlijke hotel Jardin Tropical in Tenerife om de batterijen even te kunnen opladen.


VLUCHTEN ZUID AFRIKA

Suid-Afrika is vir ons vir ’n lang tijd ’n droombestemming. Natuurlik is het belangrik om ter eerste op die plek te geraak. Flying Emirates breng ons van Brussel, via Dubai na Jo’burg. Ongelukkig genoeg vraag hulle daar ook ’n bietjie geld in sy plek.


HUURWAGEN ZUID AFRIKA

rental-car.jpg

Siku njema, marafiki! Om die pragtige omgewing in die buurt van Jo’burg en Durban te verken heb ons natuurlik ’n huur motor benodig. Nie te groot nie, nie te zot nie, want die Afrikaners ry almal links, en ons weet almal wat Maxime vind van links.


HAZYVIEW - CHESTNUT COUNTRY LODGE

Die eerst dae trek ons in die rigting van die wêreldberoemde Krugerpark. Die roete, die hulle ook ken als die Panorama roete, breng ons langs die Blyde en die Treur rivier, waar ons twee nagte bly slaap in die Chestnut Countru Lodge.


KRUGERPARK - RHINO POST SAFARI LODGE

Hoogtepunt van die reis is waarskynlik die Krugerpark. Ons lodge organiseer die ‘gamedrives’ in die oop jeeps, waarby ons begin kyk naar die Big Five, en natuurlik ook die andere diere. Ons gaan vroeg in die oggend, maar ook snags wanneer die diere die mees aktiewe te wees. Wanneer ons ’n bietjie rus wil, kun ons ook van ons terras kyk na die waterpoel, of gewoon geniet van ons wonderlike lodge.


SWAZILAND - SUMMERFIELD LUXURY RESORT

Ons steek vir eendag die grens oor en bly in die klein Swaziland. Ons kan hier miskien wel die meeste outentieke Afrika sien.Bovenkant formulier


ST LUCIA - AMAZULU LODGE

Ook die verblyf in die Amazulu Lodge in St. Lucia ga oor die Afrikaanse wildlife. Ons doe ’n uitstappie op die meer om die seekoeie, krokodille en ander waterdiere van naby te bestudeer. Ons slaap twee nagte in die Amazulu Lodge.


STELLENBOSCH - EVERGREEN MANOR & SPA

Ons neem die vliegtuig na Kaapstad, maar voor ons Kaapstad intrek, ga ons ’n paar dae geniet in die omgewing van Stellebosch, bekend vir syn reusagtige wingerde. Die plek by uitstek dus om te proe van die baje goeie Afrikaanse wyn. Op julle gesondheid!


KAAPSTAD - TREVOYAN GUESTHOUSE

Die laatste vier nagte bly ons in Kaapstad. ’n Baje gesellige stad, oorheers deur die magtige Tafelberg. Wanneer ons sportief wil sy (sal nie die geval sy nie), kun ons te voet gaan, en anders neem ons gewoon die kabelbaan. Ons sal die nuwerwets sentrum besoek met die V&A Waterfront, maar ook die baje verskillende krotbuurte, die mees suidelike punt van Afrika ‘Kaap die Goeie Hoop’, en miskien nog Robbeneiland waar Nelson Mandela was vasgevang. Baje om te doen!


ZAKGELD

Ons kan het nie laat nie: ’n baje lekker wyntjie, ’n leuk geskenk vir ons, ’n bietjie fooi vir die gidse, … Sakgeld is alty baje leuk om te hê. Ons kan hier nie met euros betaal nie, maar met ZAR: Zuid-Afrikaanse Rand.